Die buffels waarmee ons teel is van bekende Oos Afrika buffel teelers afkomstig. Die huidige teel bulle wat ons gebruik is Hercules, met 'n horingwydte van 46 duim, en Rambo wat maar 5 jaar oud is spog reeds met 'n horingwydte van 43 duim, sowel as verskeie ander Oos Afrika bulle waarmee ons teel en wat te koop is.

Ons Swartwitpens kuddes bestaan uit suiwer Zambiese bulle, koeie en verse sowel as Giant Swartwitpens bulle en kruis Zambiese bulle en koeie.

Die Roans waarmee ons teel is almal DNA getoets. Verder teel ons ook met Tsessebe, Njalas.

 

 

We breed with East African buffalo and our two breed bulls are Hercules – with a horn width of 46 inches – and Rambo, a young bull who already boasts a horn width of 43 inches.

Our Sable Antelope (Swartwitpens) herd consists of pure Zambian bulls, cows and heifers as well as Sable Antelope bulls and cross-bred Zambian cows.

We also breed with Roans (half-bred Gemsbuck) which are all DNA tested. Furthermore, our herd includes Tsessebes, Njalas.